’n Plastiek Cartesiese duiker as respirometer

Die werkbeginsels van die Cartesiese duiker as respirometer vir terrestriele mikro-artropode word beskryf. Die voor - en nadele van Perspex as termoplastiese duikermateriaal teenoor Pyrex - of Jena-glas word aangetoon. Met hehulp van figure en fisiese afmetings word die funksionele onderdele van di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. J. van Aardt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1991-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/509