Fanmail vir Breyten

Daardie jaar, pas na die klas, (ons het gehoor dat jy al op die rakke was) het ek jou Ysterkoei deur glas gewaar jou uitgestalde woorde deur die raam betas.

Bibliographic Details
Main Author: Zandra Bezuidenhout
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-11-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/3467

Similar Items