Besproeiingswaterbeleid van die R.S.A. en strategie vir die ekonomiese benutting van water

Die huidige besproeiingswaterbeleid van Suid-Afrika is gegrond op die Waterwet (Wet 54 van 1956), soos gewysig, en in hierdie referaat word probeer om die beiangrikste aspekte van die Wet wat betrekking op besproeiing het, vlugtig uit te lig. Daar word ingegaan op die toekenningsbasis van besproeiin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. F. Pretorius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1985-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1053

Similar Items