Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika
Die voorkoms van verteenwoordigers van die Ancylidae in Suid-Afrika is reeds in 1848 gerapporteer. Die eerste omvattende studie van hierdie familie in Suid-Afrika is egter eers in 1923 gepubliseer. Alhoewel verskeie bydraes sedertdien gepubliseer is, is verskeie outeurs van mening dat bestaande...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2009-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/59 |
id |
doaj-f009a3399dcc409bbec8f4422a1d1d4c |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-f009a3399dcc409bbec8f4422a1d1d4c2020-11-25T03:43:26ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732009-09-0128322023641Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-AfrikaKenné de Kock0Corrie Wolmarans1Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-AfrikaSkool vir Omgewingswetenskappe en -ontwikkeling, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-AfrikaDie voorkoms van verteenwoordigers van die Ancylidae in Suid-Afrika is reeds in 1848 gerapporteer. Die eerste omvattende studie van hierdie familie in Suid-Afrika is egter eers in 1923 gepubliseer. Alhoewel verskeie bydraes sedertdien gepubliseer is, is verskeie outeurs van mening dat bestaande kennis oor die Ancylidae steeds gebrekkig is en dat hersiening nie net op spesievlak nie maar ook op genus-vlak nodig is. Tans is daar 14 Burnupia spesies op rekord in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NVWSV). Hierdie bydrae handel oor die geografi ese verspreiding en habitats van B. capensis en B. stenochorias die twee Ancylidae spesies waarvan die meeste versamelpunte in die databasis van die NVWSV op rekord is en wat ook die mees wydverspreide geografi ese verspreiding van hierdie familie vertoon. Alhoewel beide spesies in die meerderheid van die verskeidenheid van waterliggame wat in die databasis vermeld word, aangetref is, is die grootste getal monsters van albei in standhoudende riviere en spruite en op ’n klipperige substraat versamel. Albei spesies is nie gerapporteer uit die droër streke van Suid-Afrika nie waarskynlik as gevolg van ’n beperkte vermoë om desikkasie te kan oorleef in gebiede waar standhoudende habitats ’n uitsondering is. Resultate dui daarop dat hoogte bo seevlak en aard van die substraat ’n belangrike rol gespeel het in die daarstelling van hul gedokumenteerde geografi ese verspreiding soos weerspieël deur die rekords in die NVWSV. Min is oor die bewaringstatus van die Ancylidae van Suid-Afrika bekend, maar die karige inligting wat wel tot ons beskikking is, dui op rede tot kommer. Om sinvolle uitsprake oor die bewaringstatus en spesiediversiteit van die Mollusca van Suid-Afrika te kan maak, word aanbeveel dat van die versamelpunte op rekord weer besoek behoort te word waarna die resultate met die bestaande rekords in die databasis van die NVWSV vergelyk kan word.http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/59MolluscaGastropodaAncylidaeBurnupia capensisBurnupia stenochoriasgeografi ese verspreidinghabitat-voorkeureSuid-Afrika |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Kenné de Kock Corrie Wolmarans |
spellingShingle |
Kenné de Kock Corrie Wolmarans Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika South African Journal of Science and Technology Mollusca Gastropoda Ancylidae Burnupia capensis Burnupia stenochorias geografi ese verspreiding habitat-voorkeure Suid-Afrika |
author_facet |
Kenné de Kock Corrie Wolmarans |
author_sort |
Kenné de Kock |
title |
Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika |
title_short |
Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika |
title_full |
Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika |
title_fullStr |
Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika |
title_full_unstemmed |
Verspreiding van Burnupia capensis (Walker, 1912) en Burnupia stenochorias (Melvill & Ponsonby, 1903) (Gastropoda: Ancylidae) in Suid-Afrika |
title_sort |
verspreiding van burnupia capensis (walker, 1912) en burnupia stenochorias (melvill & ponsonby, 1903) (gastropoda: ancylidae) in suid-afrika |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
2009-09-01 |
description |
Die voorkoms van verteenwoordigers van die Ancylidae in Suid-Afrika is reeds in 1848 gerapporteer. Die eerste omvattende studie van hierdie familie in Suid-Afrika is egter eers in 1923 gepubliseer. Alhoewel verskeie bydraes sedertdien gepubliseer is, is verskeie outeurs van mening dat bestaande kennis oor die Ancylidae steeds gebrekkig is en dat hersiening nie net op spesievlak nie maar ook op genus-vlak nodig is. Tans is daar 14 Burnupia spesies op rekord in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NVWSV). Hierdie bydrae handel oor die geografi ese verspreiding en habitats van B. capensis en B. stenochorias die twee Ancylidae spesies waarvan die meeste versamelpunte in die databasis van die NVWSV op rekord is en wat ook die mees wydverspreide geografi ese verspreiding van hierdie familie vertoon. Alhoewel beide spesies in die meerderheid van die verskeidenheid van waterliggame wat in die databasis vermeld word, aangetref is, is die grootste getal monsters van albei in standhoudende riviere en spruite en op ’n klipperige substraat versamel. Albei spesies is nie gerapporteer uit die droër streke van Suid-Afrika nie waarskynlik as gevolg van ’n beperkte vermoë om desikkasie te kan oorleef in gebiede waar standhoudende habitats ’n uitsondering is. Resultate dui daarop dat hoogte bo seevlak en aard van die substraat ’n belangrike rol gespeel het in die daarstelling van hul gedokumenteerde geografi ese verspreiding soos weerspieël deur die rekords in die NVWSV. Min is oor die bewaringstatus van die Ancylidae van Suid-Afrika bekend, maar die karige inligting wat wel tot ons beskikking is, dui op rede tot kommer. Om sinvolle uitsprake oor die bewaringstatus en spesiediversiteit van die Mollusca van Suid-Afrika te kan maak, word aanbeveel dat van die versamelpunte op rekord weer besoek behoort te word waarna die resultate met die bestaande rekords in die databasis van die NVWSV vergelyk kan word. |
topic |
Mollusca Gastropoda Ancylidae Burnupia capensis Burnupia stenochorias geografi ese verspreiding habitat-voorkeure Suid-Afrika |
url |
http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/59 |
work_keys_str_mv |
AT kennedekock verspreidingvanburnupiacapensiswalker1912enburnupiastenochoriasmelvillponsonby1903gastropodaancylidaeinsuidafrika AT corriewolmarans verspreidingvanburnupiacapensiswalker1912enburnupiastenochoriasmelvillponsonby1903gastropodaancylidaeinsuidafrika |
_version_ |
1724519971240804352 |