Bepaaldheids- en onbepaaldheidsrelasies in Elise Muller se ‘Kinders in die skemer’

Skrywcrs maak dikwels gebruik van metodes soos nadruk, herhaling en plasing om belangrike sake, of dan sake met tematiese prominensie, voorop te stel en die aandag daarop te vestig. In hierdie verhaal het ons met ’n kundige skryfster te make, wat met groot tegniese vaardigheid en met behulp van bepa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. Pretorius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/968
Description
Summary:Skrywcrs maak dikwels gebruik van metodes soos nadruk, herhaling en plasing om belangrike sake, of dan sake met tematiese prominensie, voorop te stel en die aandag daarop te vestig. In hierdie verhaal het ons met ’n kundige skryfster te make, wat met groot tegniese vaardigheid en met behulp van bepaaldheid, onbepaaldhcid en anaforiek, sake wat belangrik is vir die inhoud van die verhaal, uitlig en beklemtoon.
ISSN:0258-2279
2219-8237