Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek*
Die Landbounavorsingsinstituut van die Hoëveldstreek te Potchefstroom is die sentrum van navorsing vir die Hoëveldstreek, een van die sewe ekologiese landboustreke waarin die Republiek onderverdeel is. Met sy na- genoeg 11,500,000 morg boerdery-oppervlakte is dit die derde kleinste streek en bes...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1964-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1486 |
id |
doaj-eee28bf337b64f11804f00d589e91cfa |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-eee28bf337b64f11804f00d589e91cfa2020-11-25T02:21:29ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571964-03-01311010.4102/koers.v31i10.1486Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek*J. H. GroblerDie Landbounavorsingsinstituut van die Hoëveldstreek te Potchefstroom is die sentrum van navorsing vir die Hoëveldstreek, een van die sewe ekologiese landboustreke waarin die Republiek onderverdeel is. Met sy na- genoeg 11,500,000 morg boerdery-oppervlakte is dit die derde kleinste streek en beslaan dit slegs 11.1% van die totale oppervlakte van die Republiek. Die 4,389,881 morg grond onder bewerking verteenwoordig egter 51.8% van die totale bewerkte grond in die Republiek. Behalwe 'n klein gedeelte wat onder besproeiing is, word die grond aangewend vir droëland-boerdery. Dit beteken dat die sukses van die oeste in ’n groot mate afhanklik is van klimaatsomstandighede. Tot dusver het die mens nog nie daarin geslaag om die makro-klimaat in enige mate te beheer om daardeur risiko’s in die boerdery uit te skakel nie. Die grondklimaat kan egter beheer word deur agronomiese praktyke soos bv. deur die daarstelling van ’n „grondkombers” om verdamping te beperk en om so- veel as moontlik vog te bewaar vir plantegroei.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1486 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J. H. Grobler |
spellingShingle |
J. H. Grobler Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
J. H. Grobler |
author_sort |
J. H. Grobler |
title |
Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* |
title_short |
Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* |
title_full |
Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* |
title_fullStr |
Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* |
title_full_unstemmed |
Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* |
title_sort |
grondkundige navorsing in die hoëveld-streek* |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1964-03-01 |
description |
Die Landbounavorsingsinstituut van die Hoëveldstreek te Potchefstroom is die sentrum van navorsing vir die Hoëveldstreek, een van die sewe ekologiese landboustreke waarin die Republiek onderverdeel is. Met sy na- genoeg 11,500,000 morg boerdery-oppervlakte is dit die derde kleinste streek en beslaan dit slegs 11.1% van die totale oppervlakte van die Republiek. Die 4,389,881 morg grond onder bewerking verteenwoordig egter 51.8% van die totale bewerkte grond in die Republiek. Behalwe 'n klein gedeelte wat onder besproeiing is, word die grond aangewend vir droëland-boerdery. Dit beteken dat die sukses van die oeste in ’n groot mate afhanklik is van klimaatsomstandighede. Tot dusver het die mens nog nie daarin geslaag om die makro-klimaat in enige mate te beheer om daardeur risiko’s in die boerdery uit te skakel nie. Die grondklimaat kan egter beheer word deur agronomiese praktyke soos bv. deur die daarstelling van ’n „grondkombers” om verdamping te beperk en om so- veel as moontlik vog te bewaar vir plantegroei. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1486 |
work_keys_str_mv |
AT jhgrobler grondkundigenavorsingindiehoeveldstreek |
_version_ |
1724865919916703744 |