Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders
Die slukprobleme van serebraal gestremde kinders word klinies aan die hand van subjektiewe kriteria omskryf Weinig navorsing is nog uitgevoer om die aard van hierdie probleme objektief en wetenskaplik te beskryf. Die doel van hierdie studie was om die slukpatrone van twee ouderdomsgroepe serebraal g...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1989-12-01
|
Series: | South African Journal of Communication Disorders |
Online Access: | https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/295 |
id |
doaj-eaa9fad61e924ca08e221de177c8fdaf |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-eaa9fad61e924ca08e221de177c8fdaf2020-11-25T00:56:30ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651989-12-0136110.4102/sajcd.v36i1.295198Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kindersKarin le Roux0Anita van der Merwe1Brenda Louw2Department of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDie slukprobleme van serebraal gestremde kinders word klinies aan die hand van subjektiewe kriteria omskryf Weinig navorsing is nog uitgevoer om die aard van hierdie probleme objektief en wetenskaplik te beskryf. Die doel van hierdie studie was om die slukpatrone van twee ouderdomsgroepe serebraal gestremde kinders deur middel van videofluorografie te ondersoek. Tien serebraal gestremde kinders tussen die ouderdomme van vier en dertienjaar het as proefpersone gedien. Tydens die videofluorografiese evaluasie waar daar van die proefpersone vereis is om 'n vloeistof te sluk, is sekere aspekte van die oraal-voorbereidende, orale en faringale fases van die slukproses geëvalueer. Die resultate van die studie toon aan dat slukprobleme wel voorkom by serebraal gestremde kinders. Probleme kom hoofeaaklik voor tydens die oralefase en neem die vorm aan van byvoorbeeld onvoldoende tongpalatumkontak en swak beheer van die bolus. Die jonger groep kinders vertoon meer slukprobleme as die ouer groep. By die jonger groep speel die tipeserebrale gestremdheid skynbaar geen rol by die aard van die slukprobleme nie, terwyl daar by die ouer groep aanduidings is dat die tipe serebrale gestremdheid wel 'n rol speel. Die resultate van die studie toon aan dat videofluorografie effektief geimplimenteer kan word om slukprobleme by serebraal gestremdes wetenskaplik te evalueer.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/295 |
collection |
DOAJ |
language |
English |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Karin le Roux Anita van der Merwe Brenda Louw |
spellingShingle |
Karin le Roux Anita van der Merwe Brenda Louw Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders South African Journal of Communication Disorders |
author_facet |
Karin le Roux Anita van der Merwe Brenda Louw |
author_sort |
Karin le Roux |
title |
Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders |
title_short |
Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders |
title_full |
Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders |
title_fullStr |
Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders |
title_full_unstemmed |
Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders |
title_sort |
videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders |
publisher |
AOSIS |
series |
South African Journal of Communication Disorders |
issn |
0379-8046 2225-4765 |
publishDate |
1989-12-01 |
description |
Die slukprobleme van serebraal gestremde kinders word klinies aan die hand van subjektiewe kriteria omskryf Weinig navorsing is nog uitgevoer om die aard van hierdie probleme objektief en wetenskaplik te beskryf. Die doel van hierdie studie was om die slukpatrone van twee ouderdomsgroepe serebraal gestremde kinders deur middel van videofluorografie te ondersoek. Tien serebraal gestremde kinders tussen die ouderdomme van vier en dertienjaar het as proefpersone gedien. Tydens die videofluorografiese evaluasie waar daar van die proefpersone vereis is om 'n vloeistof te sluk, is sekere aspekte van die oraal-voorbereidende, orale en faringale fases van die slukproses geëvalueer. Die resultate van die studie toon aan dat slukprobleme wel voorkom by serebraal gestremde kinders. Probleme kom hoofeaaklik voor tydens die oralefase en neem die vorm aan van byvoorbeeld onvoldoende tongpalatumkontak en swak beheer van die bolus. Die jonger groep kinders vertoon meer slukprobleme as die ouer groep. By die jonger groep speel die tipeserebrale gestremdheid skynbaar geen rol by die aard van die slukprobleme nie, terwyl daar by die ouer groep aanduidings is dat die tipe serebrale gestremdheid wel 'n rol speel. Die resultate van die studie toon aan dat videofluorografie effektief geimplimenteer kan word om slukprobleme by serebraal gestremdes wetenskaplik te evalueer. |
url |
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/295 |
work_keys_str_mv |
AT karinleroux videofluorografieseondersoekvandieslukprosesbyserebraalgestremdekinders AT anitavandermerwe videofluorografieseondersoekvandieslukprosesbyserebraalgestremdekinders AT brendalouw videofluorografieseondersoekvandieslukprosesbyserebraalgestremdekinders |
_version_ |
1725226894060683264 |