Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen
Die naam Eugene de Kock lei tot sterk emosies in gesprekke met Suid-Afrikaners: Vir vele was hy die vergestalting van die boosheid van apartheid en iemand wat nooit weer vryheid buite die tronk mag smaak nie. Vir ander, was sy tronkstraf die onregverdige gevolg van die nodigheid om 'n sondebok...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Association
2016-04-01
|
Series: | Tydskrif vir Letterkunde |
Online Access: | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1199 |
id |
doaj-e8c5acd2732c43d58092728766f60dc1 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-e8c5acd2732c43d58092728766f60dc12020-11-25T02:11:17ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702016-04-0153110.4314/tvl.v53i1.29Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari JansenCharles Villet0Monash UniversityDie naam Eugene de Kock lei tot sterk emosies in gesprekke met Suid-Afrikaners: Vir vele was hy die vergestalting van die boosheid van apartheid en iemand wat nooit weer vryheid buite die tronk mag smaak nie. Vir ander, was sy tronkstraf die onregverdige gevolg van die nodigheid om 'n sondebok te vind vir die vergrype van die apartheidsregering (226). Die debat oor De Kock se skuld al dan nie fokus op die feit dat hy as 'n gewone misdadiger vervolg is, al was die meeste van sy dade polities gemotiveerd binne 'n sisteem waarin bevrydingsbewegings gekriminaliseer is (234). Hoe dit ook al sy, hy is 'n figuur wat niemand koud laat nie en Anemari Jansen se aangrypende biografie is goed bewus hiervan.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1199 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Charles Villet |
spellingShingle |
Charles Villet Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen Tydskrif vir Letterkunde |
author_facet |
Charles Villet |
author_sort |
Charles Villet |
title |
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen |
title_short |
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen |
title_full |
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen |
title_fullStr |
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen |
title_full_unstemmed |
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat/Anemari Jansen |
title_sort |
eugene de kock: sluipmoordenaar van die staat/anemari jansen |
publisher |
Tydskrif vir Letterkunde Association |
series |
Tydskrif vir Letterkunde |
issn |
0041-476X 2309-9070 |
publishDate |
2016-04-01 |
description |
Die naam Eugene de Kock lei tot sterk emosies in gesprekke met Suid-Afrikaners: Vir vele was hy die vergestalting van die boosheid van apartheid en iemand wat nooit weer vryheid buite die tronk mag smaak nie. Vir ander, was sy tronkstraf die onregverdige gevolg van die nodigheid om 'n sondebok te vind vir die vergrype van die apartheidsregering (226). Die debat oor De Kock se skuld al dan nie fokus op die feit dat hy as 'n gewone misdadiger vervolg is, al was die meeste van sy dade polities gemotiveerd binne 'n sisteem waarin bevrydingsbewegings gekriminaliseer is (234). Hoe dit ook al sy, hy is 'n figuur wat niemand koud laat nie en Anemari Jansen se aangrypende biografie is goed bewus hiervan. |
url |
https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1199 |
work_keys_str_mv |
AT charlesvillet eugenedekocksluipmoordenaarvandiestaatanemarijansen |
_version_ |
1724915190661644288 |