Het ons kerk-wees in strukture gestol?
Die kerk plaas ons in die grond van sy bestaan as liggaam waarvan Christus Hoof is, voor ’n misterie. Hoewel die Skrif soms na die kerk in betreklik gelykblywende of statiese beelde verwys (tempel, gebou), is die dominerende profiel dié van ’n lewende organisme, ’n koinonia van mense (Spoelstra 1978...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1986-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1289 |