Die kerklied en kommunikasie deur woord en melodie

’n Vraag wat min gestel word in die beoordeling van die funksie van gemeentelike sang is die vraag na die wisselwerking tussen die liedteks en die melodie. Hierdie wisselwerking speel ’n groot rol in die kommunikasie deur die lied in die erediens. In hierdie artikel word gelet op Skrifgegewens wat v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jacoba H. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-03-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/82

Similar Items