'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

Die leksikografiese proses in Suid-Afrika het momentum in 1999-2000 verkry met 'n reeks aktiwiteite wat toegespits is op die stigting van woordeboekeenhede vir die amptelike tale in Suid-Afrika. Daar Ie egter 'n lang pad voor alvorens die samesteIIing van woordeboeke vir die elf amptelike...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Danie Prinsloo
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/884
id doaj-e4513457177f4745849bb9d182559f6d
record_format Article
spelling doaj-e4513457177f4745849bb9d182559f6d2020-11-25T00:00:46ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392011-10-011010.5788/10--884'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEXDanie PrinslooDie leksikografiese proses in Suid-Afrika het momentum in 1999-2000 verkry met 'n reeks aktiwiteite wat toegespits is op die stigting van woordeboekeenhede vir die amptelike tale in Suid-Afrika. Daar Ie egter 'n lang pad voor alvorens die samesteIIing van woordeboeke vir die elf amptelike tale net so gesofistikeerd sal wees as byvoorbeeld moderne woordeboeke vir Afrikaans, Engels, Duits, Frans, ens. Heelwat struikelblokke moet nog oorkom word veral ten opsigte van opleiding, rekenaarprogramme, gebruikersbehoeftes en burokrasie. Die African Association for Lexicography (Afrilex) loof hierdie inisiatiewe en neem aktief deel aan die proses ter ondersteuning van die inisiatiewe van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad en sal voortgaan met sodanige aktiewe betrokkenheid ten einde hierdie doelstellings te bereik.http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/884
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Danie Prinsloo
spellingShingle Danie Prinsloo
'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
Lexikos
author_facet Danie Prinsloo
author_sort Danie Prinsloo
title 'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
title_short 'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
title_full 'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
title_fullStr 'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
title_full_unstemmed 'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX
title_sort 'n woord van afrilex / a few words from afrilex
publisher Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
series Lexikos
issn 1684-4904
2224-0039
publishDate 2011-10-01
description Die leksikografiese proses in Suid-Afrika het momentum in 1999-2000 verkry met 'n reeks aktiwiteite wat toegespits is op die stigting van woordeboekeenhede vir die amptelike tale in Suid-Afrika. Daar Ie egter 'n lang pad voor alvorens die samesteIIing van woordeboeke vir die elf amptelike tale net so gesofistikeerd sal wees as byvoorbeeld moderne woordeboeke vir Afrikaans, Engels, Duits, Frans, ens. Heelwat struikelblokke moet nog oorkom word veral ten opsigte van opleiding, rekenaarprogramme, gebruikersbehoeftes en burokrasie. Die African Association for Lexicography (Afrilex) loof hierdie inisiatiewe en neem aktief deel aan die proses ter ondersteuning van die inisiatiewe van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad en sal voortgaan met sodanige aktiewe betrokkenheid ten einde hierdie doelstellings te bereik.
url http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/884
work_keys_str_mv AT danieprinsloo nwoordvanafrilexafewwordsfromafrilex
_version_ 1725443565409009664