Ekologiese waarnemings van 'n Bergskilpadpopulasie, <i>Geochelone pardalis</i> Bell, 1828, soos aangeteken in die Soetdoring-Natuurreser-vaat in die Oranje-Vrystaat
Hierdie studie poog om vas te stel of die bergskilpad Geochelone pardalis Bell, 1828, habitatsvoorkeure asook territoriale neigings toon. Geen territorialiteit bestaan nie maar wel loopgebiede waarbinne die skilpad meeste van sy aktiwiteite bedryf. Bewegingspatrone van 'n aantal individuele ski...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1985-11-01
|
Series: | Koedoe: African Protected Area Conservation and Science |
Online Access: | https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/534 |
Summary: | Hierdie studie poog om vas te stel of die bergskilpad Geochelone pardalis Bell, 1828, habitatsvoorkeure asook territoriale neigings toon. Geen territorialiteit bestaan nie maar wel loopgebiede waarbinne die skilpad meeste van sy aktiwiteite bedryf. Bewegingspatrone van 'n aantal individuele skilpaaie word bespreek. This study ascertains whether the mountain tortoise Geochelone pardalis Bell, 1828, shows habitat preferences and territorial tendencies. No territorialism was found but most activities took place within a certain range. Movement patterns of a number of individual tortoises are described. |
---|---|
ISSN: | 0075-6458 2071-0771 |