’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>

Etienne van Heerden se Toorberg kan as ’n moderne, postkoloniale plaasroman benader word, deels omdat dit die erfopvolgingsgegewe van die tradisionele plaasroman uitdaag. Erfopvolging impliseer ’n sterk familieband, en daarom is dit insiggewend om ondersoek in te stel na hoe familiebande binne hierd...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Burgert A. Senekal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/434