’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>

Etienne van Heerden se Toorberg kan as ’n moderne, postkoloniale plaasroman benader word, deels omdat dit die erfopvolgingsgegewe van die tradisionele plaasroman uitdaag. Erfopvolging impliseer ’n sterk familieband, en daarom is dit insiggewend om ondersoek in te stel na hoe familiebande binne hierd...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Burgert A. Senekal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/434
id doaj-e0ada15f6b3b4be29bf3a52507bf53b4
record_format Article
spelling doaj-e0ada15f6b3b4be29bf3a52507bf53b42020-11-24T22:48:18ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372013-11-01342e1e910.4102/lit.v34i2.4341024’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>Burgert A. Senekal0Department of Afrikaans and Dutch, German and French, University of the Free StateEtienne van Heerden se Toorberg kan as ’n moderne, postkoloniale plaasroman benader word, deels omdat dit die erfopvolgingsgegewe van die tradisionele plaasroman uitdaag. Erfopvolging impliseer ’n sterk familieband, en daarom is dit insiggewend om ondersoek in te stel na hoe familiebande binne hierdie roman funksioneer. Die artikel stel ondersoek in na die familiebande binne Toorberg met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA), ’n grotendeels onbekende teoretiese raamwerk wat ook toegepas kan word binne die literatuurstudie. Daar word aangetoon hoe karakters se posisies binne hierdie netwerk bereken kan word ten opsigte van graadsentraliteit, nabyheidsentraliteit, Eigenvektorsentraliteit en tussenliggingsentraliteit, en hoe die aanduiders in staat is om die roman se ondermyning van die erfopvolgingsgegewe uit te lig.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/434Network analysisFarm novelEtienne van HeerdenToorberg
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Burgert A. Senekal
spellingShingle Burgert A. Senekal
’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>
Literator
Network analysis
Farm novel
Etienne van Heerden
Toorberg
author_facet Burgert A. Senekal
author_sort Burgert A. Senekal
title ’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>
title_short ’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>
title_full ’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>
title_fullStr ’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>
title_full_unstemmed ’n Netwerkontleding van karakterverhoudinge in Etienne van Heerden se <i>Toorberg</i>
title_sort ’n netwerkontleding van karakterverhoudinge in etienne van heerden se <i>toorberg</i>
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2013-11-01
description Etienne van Heerden se Toorberg kan as ’n moderne, postkoloniale plaasroman benader word, deels omdat dit die erfopvolgingsgegewe van die tradisionele plaasroman uitdaag. Erfopvolging impliseer ’n sterk familieband, en daarom is dit insiggewend om ondersoek in te stel na hoe familiebande binne hierdie roman funksioneer. Die artikel stel ondersoek in na die familiebande binne Toorberg met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA), ’n grotendeels onbekende teoretiese raamwerk wat ook toegepas kan word binne die literatuurstudie. Daar word aangetoon hoe karakters se posisies binne hierdie netwerk bereken kan word ten opsigte van graadsentraliteit, nabyheidsentraliteit, Eigenvektorsentraliteit en tussenliggingsentraliteit, en hoe die aanduiders in staat is om die roman se ondermyning van die erfopvolgingsgegewe uit te lig.
topic Network analysis
Farm novel
Etienne van Heerden
Toorberg
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/434
work_keys_str_mv AT burgertasenekal nnetwerkontledingvankarakterverhoudingeinetiennevanheerdenseitoorbergi
_version_ 1725678679147675648