Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>

Die woorde verandering en vemuwing het, veral en in toenemende mate in die afgelope twee jaar, leimotiewe geword in ons daaglikse diskoers hier te lande. Dit skep opwinding, verwagting, hoop; dit bring ook angs mee, en onsekerheid. Daar is dikwels ook verwarring: vir alle gebruikers van die woorde v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Elize Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1993-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/718
id doaj-df998979b5c146189928012e704e6902
record_format Article
spelling doaj-df998979b5c146189928012e704e69022020-11-25T02:00:17ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571993-01-0158410.4102/koers.v58i4.718Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>Elize Botha0Voorsitter Letterkundekommissie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsDie woorde verandering en vemuwing het, veral en in toenemende mate in die afgelope twee jaar, leimotiewe geword in ons daaglikse diskoers hier te lande. Dit skep opwinding, verwagting, hoop; dit bring ook angs mee, en onsekerheid. Daar is dikwels ook verwarring: vir alle gebruikers van die woorde verandering en vemuwing is die betekenis daarvan lank nie dieselfde nie; ons moet voortdurend leer, in hierdie tyd, om woordbetekenisse fyn te weeg en te oorweeg, en om sprekers en hul intensies in berekening te bring by die ontsyfering van hul boodskappe.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/718
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Elize Botha
spellingShingle Elize Botha
Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet Elize Botha
author_sort Elize Botha
title Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
title_short Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
title_full Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
title_fullStr Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
title_full_unstemmed Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
title_sort die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1993-01-01
description Die woorde verandering en vemuwing het, veral en in toenemende mate in die afgelope twee jaar, leimotiewe geword in ons daaglikse diskoers hier te lande. Dit skep opwinding, verwagting, hoop; dit bring ook angs mee, en onsekerheid. Daar is dikwels ook verwarring: vir alle gebruikers van die woorde verandering en vemuwing is die betekenis daarvan lank nie dieselfde nie; ons moet voortdurend leer, in hierdie tyd, om woordbetekenisse fyn te weeg en te oorweeg, en om sprekers en hul intensies in berekening te bring by die ontsyfering van hul boodskappe.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/718
work_keys_str_mv AT elizebotha dieououstoriewatbaieverterugbeginhetgedagtesoorliteratuurstudieenmenswetenskapsup1sup
_version_ 1724961573734187008