Die ou-ou storie, wat baie ver terug begin het...” Gedagtes oor literatuurstudie en menswetenskap<sup>1<sup>

Die woorde verandering en vemuwing het, veral en in toenemende mate in die afgelope twee jaar, leimotiewe geword in ons daaglikse diskoers hier te lande. Dit skep opwinding, verwagting, hoop; dit bring ook angs mee, en onsekerheid. Daar is dikwels ook verwarring: vir alle gebruikers van die woorde v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Elize Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1993-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/718
Description
Summary:Die woorde verandering en vemuwing het, veral en in toenemende mate in die afgelope twee jaar, leimotiewe geword in ons daaglikse diskoers hier te lande. Dit skep opwinding, verwagting, hoop; dit bring ook angs mee, en onsekerheid. Daar is dikwels ook verwarring: vir alle gebruikers van die woorde verandering en vemuwing is die betekenis daarvan lank nie dieselfde nie; ons moet voortdurend leer, in hierdie tyd, om woordbetekenisse fyn te weeg en te oorweeg, en om sprekers en hul intensies in berekening te bring by die ontsyfering van hul boodskappe.
ISSN:0023-270X
2304-8557