Jesus Christus se begronding van die opstanding (Matt 22) in die Ou-Testamentiese openbaring en die implikasies daarvan

Anders as die Sadduseërs en ander mense se mensgesentreerde benadering tot die menslike bestaan en daarom tot ’n moontlike opstanding, is Jesus se benadering Godgesentreerd (óp God gerig en déur God verrig) en Skrifgefundeer.Dit wil sê ’n benadering gefundeer in wat God geopenbaar het en wat m...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jaap L. Helberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-06-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/717