Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering

Sutherlandia frutescens (L) R. Br. bevat verskeie essensiële bioaktiewe verbindings met farmakologiese aktiwiteite waarvoor daar kliniese bewyse bestaan. Sutherlandia word vir mense met tuberkulose voorgeskryf, maar niemand weet nog watter verbinding(s) in hierdie plant Mycobacterium tuberculosis en...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Itumeleng H. Mabusa, Rachmond Howard, Peter Masoko
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2017-12-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1494
id doaj-df364144144449a69e837525ea368ce3
record_format Article
spelling doaj-df364144144449a69e837525ea368ce32020-11-25T03:18:17ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732017-12-0136110.4102/satnt.v36i1.14941273Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van teringItumeleng H. Mabusa0Rachmond Howard1Peter Masoko2Department of Biochemistry, Microbiology and Biotechnology, University of LimpopoPlanning & Institutional Support, University of MpumalangaDepartment of Biochemistry, Microbiology and Biotechnology, University of LimpopoSutherlandia frutescens (L) R. Br. bevat verskeie essensiële bioaktiewe verbindings met farmakologiese aktiwiteite waarvoor daar kliniese bewyse bestaan. Sutherlandia word vir mense met tuberkulose voorgeskryf, maar niemand weet nog watter verbinding(s) in hierdie plant Mycobacterium tuberculosis en die werking daarvan teenwerk nie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of S. frutescens antimikobateriële verbindings bevat. Bogrondse dele van S. frutescens is gedroog, gemaal en met etanol:metanol [1:1] (vol./vol.) en water onttrek. Die chemiese profiel is bepaal deur hoëverrigting vloeistofchromatografie-massaspektrometrie en dunlaagchromatografie te gebruik. Die plate vir dunlaagchromatografie is in butanol/asynsuur/water (BAW) [21:6:3], chloroform/metanol/water/mieresuur (CMWM1) [60:15:2:1] en CMWM2 [21:9:1:0.3] ontwikkel. ‘n Kwalitatiewe anti-oksidant-aktiwiteit is gedoen deur 2.2 difeniel-2-pikrielhidrasiel (DFPH) te gebruik. Die antimikobakteriële aktiwiteit van die plantekstrakte is geëvalueer deur mikro-verdunning en bio-outografiese metodes teen Mycobacterium smeagmatis te gebruik. Ons het lae antimikobateriële aktiwiteit teen M. smegmatis in die bio-outogramme waargeneem. Die profiele van die hoëverrigting vloeistofchromatograpfie-massaspektrometrie het meer verbindings in die etanol-ekstrakte as in die waterekstrakte bevat. Die gemiddelde waardes vir minimum inhibeerderkonsentrasie vir al die ekstrakte was 0,61mg/ml en die ekstrak vir DCM:MeOH (1:1) het die laagste minimum inhibeerderkonsentrasie-waarde, naamlik 0,28mg/ml, gehad. Die resultate het getoon dat die plant verder vir moontlike antimikobakteriële agente ondersoek kan word. Lae aktiwiteit is waargeneem, waarskynlik as gevolg van stadig vermeerderende bacilli en nie-vermeerderende organismes. Die studie bied voorlopige wetenskaplike ondersteuning vir die tradisionele medisinale gebruik van hierdie plant.https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1494
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Itumeleng H. Mabusa
Rachmond Howard
Peter Masoko
spellingShingle Itumeleng H. Mabusa
Rachmond Howard
Peter Masoko
Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
South African Journal of Science and Technology
author_facet Itumeleng H. Mabusa
Rachmond Howard
Peter Masoko
author_sort Itumeleng H. Mabusa
title Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
title_short Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
title_full Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
title_fullStr Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
title_full_unstemmed Die toets van ekstrakte uit Sutherlandia frutescens (Fabaceae) op Mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
title_sort die toets van ekstrakte uit sutherlandia frutescens (fabaceae) op mycobaterium smegmatis in die behandeling van tering
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 2017-12-01
description Sutherlandia frutescens (L) R. Br. bevat verskeie essensiële bioaktiewe verbindings met farmakologiese aktiwiteite waarvoor daar kliniese bewyse bestaan. Sutherlandia word vir mense met tuberkulose voorgeskryf, maar niemand weet nog watter verbinding(s) in hierdie plant Mycobacterium tuberculosis en die werking daarvan teenwerk nie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of S. frutescens antimikobateriële verbindings bevat. Bogrondse dele van S. frutescens is gedroog, gemaal en met etanol:metanol [1:1] (vol./vol.) en water onttrek. Die chemiese profiel is bepaal deur hoëverrigting vloeistofchromatografie-massaspektrometrie en dunlaagchromatografie te gebruik. Die plate vir dunlaagchromatografie is in butanol/asynsuur/water (BAW) [21:6:3], chloroform/metanol/water/mieresuur (CMWM1) [60:15:2:1] en CMWM2 [21:9:1:0.3] ontwikkel. ‘n Kwalitatiewe anti-oksidant-aktiwiteit is gedoen deur 2.2 difeniel-2-pikrielhidrasiel (DFPH) te gebruik. Die antimikobakteriële aktiwiteit van die plantekstrakte is geëvalueer deur mikro-verdunning en bio-outografiese metodes teen Mycobacterium smeagmatis te gebruik. Ons het lae antimikobateriële aktiwiteit teen M. smegmatis in die bio-outogramme waargeneem. Die profiele van die hoëverrigting vloeistofchromatograpfie-massaspektrometrie het meer verbindings in die etanol-ekstrakte as in die waterekstrakte bevat. Die gemiddelde waardes vir minimum inhibeerderkonsentrasie vir al die ekstrakte was 0,61mg/ml en die ekstrak vir DCM:MeOH (1:1) het die laagste minimum inhibeerderkonsentrasie-waarde, naamlik 0,28mg/ml, gehad. Die resultate het getoon dat die plant verder vir moontlike antimikobakteriële agente ondersoek kan word. Lae aktiwiteit is waargeneem, waarskynlik as gevolg van stadig vermeerderende bacilli en nie-vermeerderende organismes. Die studie bied voorlopige wetenskaplike ondersteuning vir die tradisionele medisinale gebruik van hierdie plant.
url https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1494
work_keys_str_mv AT itumelenghmabusa dietoetsvanekstrakteuitsutherlandiafrutescensfabaceaeopmycobateriumsmegmatisindiebehandelingvantering
AT rachmondhoward dietoetsvanekstrakteuitsutherlandiafrutescensfabaceaeopmycobateriumsmegmatisindiebehandelingvantering
AT petermasoko dietoetsvanekstrakteuitsutherlandiafrutescensfabaceaeopmycobateriumsmegmatisindiebehandelingvantering
_version_ 1724627723299586048