Gebruik van ’n ekspertstelsel vir die identifikasie van Lithops

Dit is vir nieplantkundiges dikwels baie moeilik om nabyverwante plante van mekaar te onderskei en te identifiseer. Hierdie artikel bied 'n oorsig van die gebruik van 'n rekenaargesteunde ekspertstelsel vir hierdie doel, spesifiek toegepas op Lithops - ’n groep vetplante met heelwat inte...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. Gouws
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2000-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/743
Description
Summary:Dit is vir nieplantkundiges dikwels baie moeilik om nabyverwante plante van mekaar te onderskei en te identifiseer. Hierdie artikel bied 'n oorsig van die gebruik van 'n rekenaargesteunde ekspertstelsel vir hierdie doel, spesifiek toegepas op Lithops - ’n groep vetplante met heelwat interspesifieke ooreenkomste, maar ook intraspesifieke verskille.
ISSN:0254-3486
2222-4173