Poetry and ethos: toward an ontic understanding

Die artikel poneer 'n geintegreerde strukturele sisteem waarvolgens die leser poësie normatief kan ontleed en evaiueer. Hoe weI die religieus gefundeerde fiiosofiese basis rigting gewend op tree, beperk dit die subjektiewe benadering van die leser geensins nie. Aangesien die skrywer van mening...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Gudrun Kuschke
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1988-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/872
Description
Summary:Die artikel poneer 'n geintegreerde strukturele sisteem waarvolgens die leser poësie normatief kan ontleed en evaiueer. Hoe weI die religieus gefundeerde fiiosofiese basis rigting gewend op tree, beperk dit die subjektiewe benadering van die leser geensins nie. Aangesien die skrywer van mening is dat die kunsproduk die totale religieuse standpunt van die digter weergee, word dit hier bewys dat dit dus ook moontlik is om die geobjektiveerde etos in die gedig deur middel van die strukturele metode te kan identifiseer en analiseer.
ISSN:0023-270X
2304-8557