Die invloed van skielike verwestersing op die gesondheid van die Boesmanvolk

Daar was waarskynlik nog nooit in die geskiedenis van die wêreld ’n volk wat so plotseling oorgeplaas is van ’n uiters primitiewe bestaan na die wonders, en gevare, van die moderne wêreld as die Boesmans in S.W.A. nie. Dit het plaasgevind met die ontstaan van ’n oorlogsituasie in daardie gebied toe...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: D. A. van Staden, P. J. Kloppers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1984-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1087
Description
Summary:Daar was waarskynlik nog nooit in die geskiedenis van die wêreld ’n volk wat so plotseling oorgeplaas is van ’n uiters primitiewe bestaan na die wonders, en gevare, van die moderne wêreld as die Boesmans in S.W.A. nie. Dit het plaasgevind met die ontstaan van ’n oorlogsituasie in daardie gebied toe groot getalle van hulle gewerf is om diens te doen in die Weermag, waar hulle uitnemende spoorsnyers is. Hulle het dus, met hul gesinne, die tradisionele Steentydperkbestaan verlaat en by die Weermagbasisse kom woon en baie vinnig ’n Westerse leefwyse en ook eetpatroon aanvaar.
ISSN:0254-3486
2222-4173