Kind en religie

’n Tematisering oor die godsdiens is net so oud soos die mens seii. As oopdekking van die verhouding mens tot God, vorm dit die tema van die gesprek tussen God en Adam na die sondeval. Sederldien was dit nog nooit afwesig in elke vorm van nalatenskap wat ons by die mens aantref nie, omdat die i...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. van der Stoep
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1966-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1366
id doaj-da5d9ba437cb41f0b663a851d3c45acc
record_format Article
spelling doaj-da5d9ba437cb41f0b663a851d3c45acc2020-11-25T02:07:44ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571966-03-0133410.4102/koers.v33i4.1366Kind en religieF. van der Stoep’n Tematisering oor die godsdiens is net so oud soos die mens seii. As oopdekking van die verhouding mens tot God, vorm dit die tema van die gesprek tussen God en Adam na die sondeval. Sederldien was dit nog nooit afwesig in elke vorm van nalatenskap wat ons by die mens aantref nie, omdat die iioeke na sinvolheid en betekenis nog altyd ’n strewe openbaar om die harmonieuse verhouding met God te herstel, al ontken die mens dit ook en al soek hy die kxag van die herstel in homself. Ook die hedendaagse lewensgang is nie anders nie. Voordat die tweede dekade van hierdie eeu afgeloop was, het die groot Switserse pedagoog Foerster reeds gekla dat hoewel ons trots daarop is dat ons meer as ooit die buitewêreld aan ons wil onderwerp het, ons opgehou het om te besef dat in werklikheid die buitewêreld meer as ooit mag gekry het oor die innerlike mens. Sy formulering was miskien minder aan- grypend as die klag van Léon Bloy, wat reeds met die wente- ling van die eeu uitgespreek is: God is afwesig! God is af­ wesig in die stede, in die velde, in die berge en op die vlakte. Hy is afwesig in die wet en in die wetenskap, in die politiek, in die opvoeding en in die sedes. Hy is selfs afwesig in die lewens van gelowiges, want hulle wat nog as sy vriende bekend wil staan, het geen behoefte aan sy aanwesigheid nie. God is afwesig soos nog nooit te vore nie. Afwesigheid het een van die eienskappe van God geword.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1366
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author F. van der Stoep
spellingShingle F. van der Stoep
Kind en religie
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet F. van der Stoep
author_sort F. van der Stoep
title Kind en religie
title_short Kind en religie
title_full Kind en religie
title_fullStr Kind en religie
title_full_unstemmed Kind en religie
title_sort kind en religie
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1966-03-01
description ’n Tematisering oor die godsdiens is net so oud soos die mens seii. As oopdekking van die verhouding mens tot God, vorm dit die tema van die gesprek tussen God en Adam na die sondeval. Sederldien was dit nog nooit afwesig in elke vorm van nalatenskap wat ons by die mens aantref nie, omdat die iioeke na sinvolheid en betekenis nog altyd ’n strewe openbaar om die harmonieuse verhouding met God te herstel, al ontken die mens dit ook en al soek hy die kxag van die herstel in homself. Ook die hedendaagse lewensgang is nie anders nie. Voordat die tweede dekade van hierdie eeu afgeloop was, het die groot Switserse pedagoog Foerster reeds gekla dat hoewel ons trots daarop is dat ons meer as ooit die buitewêreld aan ons wil onderwerp het, ons opgehou het om te besef dat in werklikheid die buitewêreld meer as ooit mag gekry het oor die innerlike mens. Sy formulering was miskien minder aan- grypend as die klag van Léon Bloy, wat reeds met die wente- ling van die eeu uitgespreek is: God is afwesig! God is af­ wesig in die stede, in die velde, in die berge en op die vlakte. Hy is afwesig in die wet en in die wetenskap, in die politiek, in die opvoeding en in die sedes. Hy is selfs afwesig in die lewens van gelowiges, want hulle wat nog as sy vriende bekend wil staan, het geen behoefte aan sy aanwesigheid nie. God is afwesig soos nog nooit te vore nie. Afwesigheid het een van die eienskappe van God geword.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1366
work_keys_str_mv AT fvanderstoep kindenreligie
_version_ 1724929960062222336