Die Universiteit en beroepsopleidng
By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier die mylpaal te kon brin...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1980-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1148 |
id |
doaj-d72441b7162e4eefaaafa585ccac9c24 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-d72441b7162e4eefaaafa585ccac9c242020-11-25T01:50:11ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571980-02-0145210.4102/koers.v45i2.1148Die Universiteit en beroepsopleidngJ. G. Garbers0President van die R.G.N.By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier die mylpaal te kon bring. Aan baie kwaliteitseise in die opvoeding moes voldoen word. Veel meer as voeding, versorging en die voorsien van middele deur die ouers was nodig. Ook ’n bepaalde kwaliteit kontak en gesprekvoering met mekaar en wedersydse aanvaarding en positiewe verwagtings van mekaar was nodig. Ge- leenthede moes voorsien en benut word, selfstandigheid moes deur die ouers toe- gelaat en deur die kinders verdien word, ens.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1148 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J. G. Garbers |
spellingShingle |
J. G. Garbers Die Universiteit en beroepsopleidng Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
J. G. Garbers |
author_sort |
J. G. Garbers |
title |
Die Universiteit en beroepsopleidng |
title_short |
Die Universiteit en beroepsopleidng |
title_full |
Die Universiteit en beroepsopleidng |
title_fullStr |
Die Universiteit en beroepsopleidng |
title_full_unstemmed |
Die Universiteit en beroepsopleidng |
title_sort |
die universiteit en beroepsopleidng |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1980-02-01 |
description |
By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier die mylpaal te kon bring. Aan baie kwaliteitseise in die opvoeding moes voldoen word. Veel meer as voeding, versorging en die voorsien van middele deur die ouers was nodig. Ook ’n bepaalde kwaliteit kontak en gesprekvoering met mekaar en wedersydse aanvaarding en positiewe verwagtings van mekaar was nodig. Ge- leenthede moes voorsien en benut word, selfstandigheid moes deur die ouers toe- gelaat en deur die kinders verdien word, ens. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1148 |
work_keys_str_mv |
AT jggarbers dieuniversiteitenberoepsopleidng |
_version_ |
1725003132567552000 |