Die Kaapse kerk en die Voortrekkers

Terwyl in 1938 die Groot Trek besonder prominent na vore kom as gevolg van die verskillende eeufeeste en ook die groot eeufees wat D.V. 16 Desember a.s. gehou staan te word, kan dit sy nut hê as ons ’n oomblik stil staan by die houding van die Kaapse Kerk teenoor die Voortrekkers.

Bibliographic Details
Main Author: J. P. Jooste
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1938-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1747