Die aard en voorkoms van middeloorpatologieë in laerskole vir normaalhorende Blanke kinders
Die doel van hierdie studie is om vas te stel wat die aard en voorkoms van middeloorprobleme by graad 1 en 2 Blanke kinders is. Siftingsoudiometrie is op 50 leerlinge (100 ore), in 'n hoë, en 50 leerlinge (100 ore) in 'n lae sosio-ekonomiese omgewing uitgevoer. Alle leerlinge wat 'n e...
Main Authors: | Carin Cilliers, Deon P. Rossouw, Santie Meyer, Marina Hurter |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1988-12-01
|
Series: | South African Journal of Communication Disorders |
Online Access: | https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/303 |
Similar Items
-
Die voorkoms en aard van gehoorprobleme en middeloorpatologieë by 'n groep Swart stedelike kinders in Graad 1
by: Mirna Nel, et al.
Published: (1988-12-01) -
Suprasegmentele Spraakeienskappe van Prelinguaal Gehoorgestremde Kinders met Kogleêre Inplantings, Gehoorgestremde Kinders sonder Inplantings en Normaalhorende Kinders
by: Adri Ligthelm, et al.
Published: (1999-12-01) -
’n Ondersoek na twintigste-eeuse musiek vir kinders en die pedagogiese waarde daarvan vir onderrig in Suid-Afrikaanse laerskole
by: Erasmus, Suzanne
Published: (2013) -
Rus vir die hele aarde
by: P. M. venter
Published: (1997-12-01) -
Enkele grondleggende gedagtes oor die sosiale studie-leergang vir die Transvaalse laerskole
by: J. P. van der Walt
Published: (1960-03-01)