Die aard en voorkoms van middeloorpatologieë in laerskole vir normaalhorende Blanke kinders

Die doel van hierdie studie is om vas te stel wat die aard en voorkoms van middeloorprobleme by graad 1 en 2 Blanke kinders is. Siftingsoudiometrie is op 50 leerlinge (100 ore), in 'n hoë, en 50 leerlinge (100 ore) in 'n lae sosio-ekonomiese omgewing uitgevoer. Alle leerlinge wat 'n e...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Carin Cilliers, Deon P. Rossouw, Santie Meyer, Marina Hurter
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1988-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/303
Description
Summary:Die doel van hierdie studie is om vas te stel wat die aard en voorkoms van middeloorprobleme by graad 1 en 2 Blanke kinders is. Siftingsoudiometrie is op 50 leerlinge (100 ore), in 'n hoë, en 50 leerlinge (100 ore) in 'n lae sosio-ekonomiese omgewing uitgevoer. Alle leerlinge wat 'n eerste oudiometriese siftingsprosedure gefaal het, is aan 'n tweede siftingsprosedure onderwerp. Uit die resultate blyk dit dat 19,5% uitgeval het op die oudiologiese siftingstoetse. 'n Otologiese ondersoek het 8,5% van hierdie kinders geidentifiseer as kinders met middeloorprobleme. Daar was nie statisties beduidende verskille tussen die verskillende sosio-ekonomiese groepe nie.
ISSN:0379-8046
2225-4765