Moderne Liriek

1. “Uitleg” is gans onmodern! 2. Digkuns — verdigting van die lewe, is die kuns om die geheel daarvan alomvattend te begryp, te verdig en in die afgeronde geheel van ’n neutedop in skone simbool aan te bied en daardeur aan te gryp.

Bibliographic Details
Main Author: L. Tönsing
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/975