Teologie en metode

Elke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende)...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. W.V. van Huyssteen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1978-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1172
id doaj-d20b159cfb5645ec8a497ef0acf53f53
record_format Article
spelling doaj-d20b159cfb5645ec8a497ef0acf53f532020-11-25T00:39:17ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571978-02-0143410.4102/koers.v43i4.1172Teologie en metodeJ. W.V. van HuyssteenElke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende) teologiese pluralisme moes noodwendig lei tot die vraag: wat is teologie? En daarmee samehangend: wat is die aard en vermoë van ’n teologiese uitspraak, hoe betroubaar is hierdie uitsprake, hoe begrond ons teologiese uitsprake, en daarmee dus ook: hoe kontroleerbaar is teologiese uitsprake ten opsigte van dit wat dit wil uitspreek? Hiermee het die vraag na die wetenskaplikheid van die teologie, veral in Duitsland, tot sentrale teologiese tema ontwikkel - ’n vraag wat in die nuwe wetenskapsteoretiese diskussie dikwels uiters omstrede is.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1172
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J. W.V. van Huyssteen
spellingShingle J. W.V. van Huyssteen
Teologie en metode
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet J. W.V. van Huyssteen
author_sort J. W.V. van Huyssteen
title Teologie en metode
title_short Teologie en metode
title_full Teologie en metode
title_fullStr Teologie en metode
title_full_unstemmed Teologie en metode
title_sort teologie en metode
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1978-02-01
description Elke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende) teologiese pluralisme moes noodwendig lei tot die vraag: wat is teologie? En daarmee samehangend: wat is die aard en vermoë van ’n teologiese uitspraak, hoe betroubaar is hierdie uitsprake, hoe begrond ons teologiese uitsprake, en daarmee dus ook: hoe kontroleerbaar is teologiese uitsprake ten opsigte van dit wat dit wil uitspreek? Hiermee het die vraag na die wetenskaplikheid van die teologie, veral in Duitsland, tot sentrale teologiese tema ontwikkel - ’n vraag wat in die nuwe wetenskapsteoretiese diskussie dikwels uiters omstrede is.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1172
work_keys_str_mv AT jwvvanhuyssteen teologieenmetode
_version_ 1725294042565050368