Teologie van die koninkryk (Basileiologie)? Teologies nagedink oor die plek en betekenis van die koninkryk van God in die teologie en die kerk
Hierdie artikel is ’n poging om aan te toon dat daar ’n groot leemte bestaan in die wyse waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit ’n sentrale tema soos die koninkryk van God óf volkome geïgnoreer, óf totaal onderbelig het. Hierdie leemte word vervolgens nader...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2015-03-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1875 |