GENEESKUNDIGE ETIEK IN DIE GRIEKS-ROMEINSE TYD
Die wortels van moderne geneeskunde kan teruggevoer word na die Klassieke era van Griekeland en Hippokratiese geneeskunde in die besonder. Die Corpus Hippocraticum word vandag veral onthou vir die besondere etiese kode wat daarin opgeneem is. In hierdie bydrae word aspekte van geneeskundige etiek in...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies
2012-03-01
|
Series: | Akroterion |
Online Access: | http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/72 |