’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike
Alhoewel tradisionele tee die wêreld se geliefkoosde drankie is, word gesondheids- of kruietee al gewilder. Ten spyte van die diversiteit van inheemse Suid-Afrikaanse plante, word hoofsaaklik net twee soorte kruietee, naamlik heuningbos en rooibos tans op kommersiële grondslag geproduseer. ’n “T...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2005-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/183 |
id |
doaj-cccb5e73f3c34de599d2ca5afb049e99 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-cccb5e73f3c34de599d2ca5afb049e992020-11-25T02:02:26ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732005-09-01244139147140’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruikeJ. Olivier0A. E. de Jager1Departement OmgewingswetenskappeDepartement Geografie, Universiteit van Suid-AfrikaAlhoewel tradisionele tee die wêreld se geliefkoosde drankie is, word gesondheids- of kruietee al gewilder. Ten spyte van die diversiteit van inheemse Suid-Afrikaanse plante, word hoofsaaklik net twee soorte kruietee, naamlik heuningbos en rooibos tans op kommersiële grondslag geproduseer. ’n “Tee” wat van die Athrixia phylicoides-plant verkry word, is egter uiters gewild in die oostelike dele van die binneland en hou moontlik kommersiële potensiaal in. Twee etnobotaniese opnames is in die Limpopo-provinsie en in KwaZulu-Natal gedoen om inligting oor die tradisionele gebruik van die plant onder verskillende etniese groepe te verkry. Daar is gevind dat A. phylicoides as “kruietee” en vir die maak van besems gebruik word. Medisinaal word dit gebruik om hartprobleme, hoë bloeddruk en diabetes te behandel. Die opnames het net klein etnies gebaseerde verskille aangetoon. Die simboliese waarde en gebruik daarvan tydens godsdienstige seremonies is nie voorheen gedokumenteer nie. As gevolg van onoordeelkundige oestegnieke deur plukkers uit stedelike gebiede, word die plant al hoe skaarser en kan dit moontlik plaaslik uitsterf.http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/183 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J. Olivier A. E. de Jager |
spellingShingle |
J. Olivier A. E. de Jager ’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike South African Journal of Science and Technology |
author_facet |
J. Olivier A. E. de Jager |
author_sort |
J. Olivier |
title |
’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike |
title_short |
’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike |
title_full |
’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike |
title_fullStr |
’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike |
title_full_unstemmed |
’n Etnobotaniese opname van Athrixia phylicoides en sy gebruike |
title_sort |
’n etnobotaniese opname van athrixia phylicoides en sy gebruike |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
2005-09-01 |
description |
Alhoewel tradisionele tee die wêreld se geliefkoosde drankie is, word gesondheids- of kruietee al gewilder. Ten spyte van die diversiteit van inheemse Suid-Afrikaanse plante, word hoofsaaklik net twee soorte kruietee, naamlik heuningbos en rooibos tans op kommersiële grondslag geproduseer. ’n “Tee” wat van die Athrixia phylicoides-plant verkry word, is egter uiters gewild in die oostelike dele van die binneland en hou moontlik kommersiële potensiaal in. Twee etnobotaniese opnames is in die Limpopo-provinsie en in KwaZulu-Natal gedoen om inligting oor die tradisionele gebruik van die plant onder verskillende etniese groepe te verkry. Daar is gevind dat A. phylicoides as “kruietee” en vir die maak van besems gebruik word. Medisinaal word dit gebruik om hartprobleme, hoë bloeddruk en diabetes te behandel. Die opnames het net klein etnies gebaseerde verskille aangetoon. Die simboliese waarde en gebruik daarvan tydens godsdienstige seremonies is nie voorheen gedokumenteer nie. As gevolg van onoordeelkundige oestegnieke deur plukkers uit stedelike gebiede, word die plant al hoe skaarser en kan dit moontlik plaaslik uitsterf. |
url |
http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/183 |
work_keys_str_mv |
AT jolivier netnobotanieseopnamevanathrixiaphylicoidesensygebruike AT aedejager netnobotanieseopnamevanathrixiaphylicoidesensygebruike |
_version_ |
1724952935610187776 |