Corruption in Sub-Saharan Africa: A practical-theological response

On the 2012 Corruption Perceptions Index of Transparency International, 89.6% of Sub-Saharan African countries received scores below 50, where a score of zero signifies that the country is highly corrupt and a score of 100 declares a country free of corruption. From these results, it seems as if Sub...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Petria M. Theron
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/676
Description
Summary:On the 2012 Corruption Perceptions Index of Transparency International, 89.6% of Sub-Saharan African countries received scores below 50, where a score of zero signifies that the country is highly corrupt and a score of 100 declares a country free of corruption. From these results, it seems as if Sub-Saharan African countries are quite vulnerable to corruption. In this article, the question whether certain traits in the Sub-Saharan African culture such as communalism, gift giving and a shame culture could in some situations influence people’s perception of, and their possible openness towards, certain forms of corruption was investigated. The research showed that cultural traits do influence people’s behaviour and that there are certain traits in the Sub-Saharan African culture that might sanction corruption. In response to these findings, some preliminary suggestions were proposed as to how Christians living in Africa could evaluate their cultural practices in the light of God’s Word and from a reformed theological paradigm. Instead of succumbing to the pressure posed by their culture to participate in immoral or corrupt activities, they could contribute to a moral regeneration on the African continent. Volgens Transparency International se 2012-CorruptionPerceptions Index het 89.6% van Afrikalande suid van die Sahara ’n telling van minder as 50 gekry, waar ’n telling van nul op hoë korrupsie dui en ’n telling van 100 aandui dat ’n land vry van korrupsie is. Hieruit blyk dat hierdie lande kwesbaar is vir korrupsie. In hierdie artikel word die moontlikheid ondersoek dat daar sekere eienskappe in die kultuur van hierdie lande is wat mense se persepsie van, en moontlike deelname aan, sekere vorme van korrupsie kan beïnvloed. Aandag word aan aspekte soos kommunalisme, die gee van geskenke en ’n ‘skandekultuur’ gegee. Die navorsing toon dat kultuur wel mense se gedrag beïnvloed en dat daar sekere eienskappe in die kultuur van Afrikalande suid van die Sahara is wat korrupsie kan versterk. Op grond van hierdie bevindinge word ’n paar voorlopige voorstelle gemaak oor hoe Christene wat in Afrika woon aspekte van hulle kultuur in die lig van God se Woord en vanuit ’n gereformeerde teologiese paradigma kan evalueer. In plaas daarvan om toe te gee aan die druk van hulle kultuur om aan immorele of korrupte aktiwiteite deel te neem, kan Christene tot ’n morele herlewing op die Afrika-kontinent bydra.
ISSN:1018-6441
2305-0853