Die funksionering van sending, evangelisering, mission�re diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke

Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die w�reld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In A...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. Crafford
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/921
Description
Summary:Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die w�reld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die w�reld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is.
ISSN:1609-9982
2074-7705