Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat

Omdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. P. C. Duvenage
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/752
id doaj-cb9ae9f55a924fbc99ea1ab75d96f028
record_format Article
spelling doaj-cb9ae9f55a924fbc99ea1ab75d96f0282020-11-24T22:26:28ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531980-05-01145342010.4102/ids.v14i53.752636Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraatA. P. C. DuvenageOmdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat. In die era van stryd tussen sekularisme en die christelike ideologie is dit nog meer noodsaaklik dat die pastor sy plek tussen die ander dissiplines wat met die huwelik werk, sal kry.  C. W. Stewart het gesê: „The minister has something unique to offer as a marriage counsellor. He touches the marriage and the family at a particular place and in a particular way”.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/752
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author A. P. C. Duvenage
spellingShingle A. P. C. Duvenage
Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
In die Skriflig
author_facet A. P. C. Duvenage
author_sort A. P. C. Duvenage
title Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
title_short Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
title_full Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
title_fullStr Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
title_full_unstemmed Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
title_sort pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 1980-05-01
description Omdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat. In die era van stryd tussen sekularisme en die christelike ideologie is dit nog meer noodsaaklik dat die pastor sy plek tussen die ander dissiplines wat met die huwelik werk, sal kry.  C. W. Stewart het gesê: „The minister has something unique to offer as a marriage counsellor. He touches the marriage and the family at a particular place and in a particular way”.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/752
work_keys_str_mv AT apcduvenage pastoralehanteringvandiehedendaagsehuwelikspastoraat
_version_ 1725753467750842368