Afrikaanse volkswording en Suid-Afrikaanse nasievorming.

Meer as twintig jaar gelede (nl. in 1931/2) het oor bogenoemde onderwerp ’n diskussie in die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns plaasgevind. Wyle prof. dr. R. F. A. Hoernlé het die eerste geskryf en wel oor Enige gedagtes oor nasionalisme (X, 1), ondergetekende het geantwoord met Die idee van nasionalis...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1954-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1835
Description
Summary:Meer as twintig jaar gelede (nl. in 1931/2) het oor bogenoemde onderwerp ’n diskussie in die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns plaasgevind. Wyle prof. dr. R. F. A. Hoernlé het die eerste geskryf en wel oor Enige gedagtes oor nasionalisme (X, 1), ondergetekende het geantwoord met Die idee van nasionalisme (X, 2) en prof. F. J. Labuschagnehet die diskussie afgesluit met Nog gedagtes oor nasionalisme (X, 3). Netdele van hierdie diskussie gee ek weer en wel in vrye bewoording.
ISSN:0023-270X
2304-8557