Uitwerking van ons nywerheidsonteikkeling op ons volkswese
Die hooffeite van ons land se nywerheidsontwikkeling is bekend genoeg, nl. hoedat sedert ongeveer 1870 en 1886 met die opening van belangrike myne en dan weer as gevolg van die tweede Vryheidsoorlog, Unifikasie en die optrede van Nasionale regeringe ons bevolking as geheel vinnig verstedelik het van...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1952-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1981 |
Summary: | Die hooffeite van ons land se nywerheidsontwikkeling is bekend genoeg, nl. hoedat sedert ongeveer 1870 en 1886 met die opening van belangrike myne en dan weer as gevolg van die tweede Vryheidsoorlog, Unifikasie en die optrede van Nasionale regeringe ons bevolking as geheel vinnig verstedelik het vanweë industrialisasie en kommersialisasie. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |