Oriëntering: Teologie en Wysbegeerte.

Gedurende die afgelope eeu vind in die Westerse denke ’n omvattende en diepgaande kentering plaas. Aan hierdie kentering in ons tydsgees neemgelowiges en ongelowiges wetend-onwetend, willend-onwillend, saamgaand-hervormend deel. In hierdie kentering neem die vertroue op die verstand en die rede van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1953-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1782
Description
Summary:Gedurende die afgelope eeu vind in die Westerse denke ’n omvattende en diepgaande kentering plaas. Aan hierdie kentering in ons tydsgees neemgelowiges en ongelowiges wetend-onwetend, willend-onwillend, saamgaand-hervormend deel. In hierdie kentering neem die vertroue op die verstand en die rede van die mens (rasionalisme) af en gee die mens hom almeer oor aan wat nie deur sy verstand of rede beheers kan word nie (irrasionaiisme).
ISSN:0023-270X
2304-8557