Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Die herdenking van die 450 jarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus (1563−2013) is ’n baie besondere geleentheid. Dit is ’n geleentheid om ons in die ryke erfenis van die 16de-eeuse Reformasie te verheug. Dit is ook ’n geleentheid om met die oog op die toekoms van kerkwees oor die relevansie,...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Callie F.C. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-10-01
Series:In die Skriflig
Online Access:http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1785
id doaj-c5aff5b7ccc74c8fa8482b5b00623fbe
record_format Article
spelling doaj-c5aff5b7ccc74c8fa8482b5b00623fbe2020-11-24T20:51:48ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532014-10-014811810.4102/ ids.v48i1.1785Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCallie F.C. Coetzee0Faculty of Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South AfricaDie herdenking van die 450 jarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus (1563−2013) is ’n baie besondere geleentheid. Dit is ’n geleentheid om ons in die ryke erfenis van die 16de-eeuse Reformasie te verheug. Dit is ook ’n geleentheid om met die oog op die toekoms van kerkwees oor die relevansie, handhawing en belewing van hierdie erfenis te besin. Wat die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika betref, word hierdie besinning oor die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus (HK) in besonder in hierdie artikel gedoen in die lig van die sogenaamde omkeerstrategie waarop die Algemene Sinode van 2012 besluit het. Deputate wat die volgende sinode moet adviseer, het onder andere die opdrag om ’n studie te doen ‘… van die suiwerheid en toepaslikheid van die leer wat op elke vlak verkondig word, asook hoe dit verder uitgebou kan word’. In die artikel word beredeneer dat die volgende sake in die besinning oor ’n omkeerstrategie vir ’n kerkgemeenskap in die reformatoriese tradisie aandag sal moet ontvang: Die wese van die kerk, kerk en belydenis en die belydenis as deel van die wese van die kerk. Wat die HK in besonder betref, word aandag gegee aan die unieke aard daarvan, die kategismusprediking en die apologetiese en missionale gerigtheid daarvan omdat dit ’n belangrike onderdeel van die werk van bogenoemde deputate vorm. Die artikel word afgesluit met enkele slotopmerkings en ‘aanbevelings’ dat opnuut oor die kategismusprediking besin word en dat die handhawing van die belydenis in enige omkeerstrategie ononderhandelbaar is.http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1785
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Callie F.C. Coetzee
spellingShingle Callie F.C. Coetzee
Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
In die Skriflig
author_facet Callie F.C. Coetzee
author_sort Callie F.C. Coetzee
title Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
title_short Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
title_full Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
title_fullStr Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
title_full_unstemmed Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
title_sort die plek en funksie van die heidelbergse kategismus in ’n omkeerstrategie in die gereformeerde kerke in suid-afrika
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2014-10-01
description Die herdenking van die 450 jarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus (1563−2013) is ’n baie besondere geleentheid. Dit is ’n geleentheid om ons in die ryke erfenis van die 16de-eeuse Reformasie te verheug. Dit is ook ’n geleentheid om met die oog op die toekoms van kerkwees oor die relevansie, handhawing en belewing van hierdie erfenis te besin. Wat die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika betref, word hierdie besinning oor die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus (HK) in besonder in hierdie artikel gedoen in die lig van die sogenaamde omkeerstrategie waarop die Algemene Sinode van 2012 besluit het. Deputate wat die volgende sinode moet adviseer, het onder andere die opdrag om ’n studie te doen ‘… van die suiwerheid en toepaslikheid van die leer wat op elke vlak verkondig word, asook hoe dit verder uitgebou kan word’. In die artikel word beredeneer dat die volgende sake in die besinning oor ’n omkeerstrategie vir ’n kerkgemeenskap in die reformatoriese tradisie aandag sal moet ontvang: Die wese van die kerk, kerk en belydenis en die belydenis as deel van die wese van die kerk. Wat die HK in besonder betref, word aandag gegee aan die unieke aard daarvan, die kategismusprediking en die apologetiese en missionale gerigtheid daarvan omdat dit ’n belangrike onderdeel van die werk van bogenoemde deputate vorm. Die artikel word afgesluit met enkele slotopmerkings en ‘aanbevelings’ dat opnuut oor die kategismusprediking besin word en dat die handhawing van die belydenis in enige omkeerstrategie ononderhandelbaar is.
url http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1785
work_keys_str_mv AT calliefccoetzee dieplekenfunksievandieheidelbergsekategismusinnomkeerstrategieindiegereformeerdekerkeinsuidafrika
_version_ 1716801141665169408