’n Etiek van liefde: Die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus
Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus – een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie. Die artikel verduidelik dat die etiek van die Heidelbergse K...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/704 |