’n Etiek van liefde: Die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus

Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus – een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie. Die artikel verduidelik dat die etiek van die Heidelbergse K...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.M. (Koos) Vorster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/704
Description
Summary:Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus – een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie. Die artikel verduidelik dat die etiek van die Heidelbergse Kategismus ten diepste ’n karakteretiek is en dat dit gelowiges oproep tot ’n etiek van liefde. Hierdie liefde sluit in liefde vir die verbondsgemeenskap, die bediening van die Woord, die heiligheid van God en die waardigheid van mense, die gemeenskap van die gelowiges, gesag, die lewe, die huwelik, privaatbesit en arbeid asook waarheid en geregtigheid. As gevolg van die sinekdogeekarakter van die wet is hierdie etiek van liefde vandag baie relevant.
ISSN:1018-6441
2305-0853