Evaluering van argumente in navorsingsverslae
Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gev...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1999-09-01
|
Series: | Curationis |
Online Access: | https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/715 |
id |
doaj-c3b4b1736a474168ad5cb8faee7d55ef |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-c3b4b1736a474168ad5cb8faee7d55ef2020-11-24T22:58:31ZengAOSISCurationis0379-85772223-62791999-09-01222101910.4102/curationis.v22i2.715602Evaluering van argumente in navorsingsverslaeA BotesSommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gevolgtrekkings maak en sodanige gevolgtrekkings by wyse van argumentering regverdig word (Doppelt, 1988:105; Giere, 1984:26; Harre, 1965,11; Leherer en Wagner, 1981:3 & Pitt,1988:7). Die struktuur van navorsingsverslae bestaan dus hoofsaaklik uit gevolgtrekkings en redes vir sodanige gevolgtrekkings (Booth, Colomb & Williams, 1995:97). Hieruit blyk dat regverdiging by wyse van argumentering ‘n standaardprosedure in navorsing en navorsingsverslae is.https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/715 |
collection |
DOAJ |
language |
English |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
A Botes |
spellingShingle |
A Botes Evaluering van argumente in navorsingsverslae Curationis |
author_facet |
A Botes |
author_sort |
A Botes |
title |
Evaluering van argumente in navorsingsverslae |
title_short |
Evaluering van argumente in navorsingsverslae |
title_full |
Evaluering van argumente in navorsingsverslae |
title_fullStr |
Evaluering van argumente in navorsingsverslae |
title_full_unstemmed |
Evaluering van argumente in navorsingsverslae |
title_sort |
evaluering van argumente in navorsingsverslae |
publisher |
AOSIS |
series |
Curationis |
issn |
0379-8577 2223-6279 |
publishDate |
1999-09-01 |
description |
Sommige skrywers oor navorsingsmetodologie is van mening dat navorsingsverslae op die logika van argumentering berus en dat sulke verslae met die leser kommunikeer deur logiese samehangende argumente aan te bied (Bóhme 1975:206; Mouton 1996:69). Hierdie beskouing impliseer dat navorsers bepaalde gevolgtrekkings maak en sodanige gevolgtrekkings by wyse van argumentering regverdig word (Doppelt, 1988:105; Giere, 1984:26; Harre, 1965,11; Leherer en Wagner, 1981:3 & Pitt,1988:7). Die struktuur van navorsingsverslae bestaan dus hoofsaaklik uit gevolgtrekkings en redes vir sodanige gevolgtrekkings (Booth, Colomb & Williams, 1995:97). Hieruit blyk dat regverdiging by wyse van argumentering ‘n standaardprosedure in navorsing en navorsingsverslae is. |
url |
https://curationis.org.za/index.php/curationis/article/view/715 |
work_keys_str_mv |
AT abotes evalueringvanargumenteinnavorsingsverslae |
_version_ |
1725646883321282560 |