Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld
Die opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bes...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1970-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1317 |
id |
doaj-c075e1aeadf54638800462e564f61817 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-c075e1aeadf54638800462e564f618172020-11-25T01:50:25ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571970-02-01373/410.4102/koers.v37i3/4.1317Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreldJ.H. Coetzee0PU vir CHODie opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bestudeer, het weinig skrywers hulle energie en vaardigheid in hierdie rigting gewaag. Dit is trouens juis die begrensdheid, homogeniteit en betreklike eenvoud van die primitiewe volkskulture wat die beoefenaars van die vak in die praktyk gedwing en verlei het om hulle aandag feitlik uitsluitend op sodanige kultuurstudies toe te spits. Die studie van die grotere en moderne volke is links gelaat aangesien die getalsterkte, interne verskeidenheid en snelle veranderinge byna onoorkoomlike eise aan die navorser stel.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1317 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J.H. Coetzee |
spellingShingle |
J.H. Coetzee Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
J.H. Coetzee |
author_sort |
J.H. Coetzee |
title |
Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld |
title_short |
Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld |
title_full |
Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld |
title_fullStr |
Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld |
title_full_unstemmed |
Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld |
title_sort |
die afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1970-02-01 |
description |
Die opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bestudeer, het weinig skrywers hulle energie en vaardigheid in hierdie rigting gewaag. Dit is trouens juis die begrensdheid, homogeniteit en betreklike eenvoud van die primitiewe volkskulture wat die beoefenaars van die vak in die praktyk gedwing en verlei het om hulle aandag feitlik uitsluitend op sodanige kultuurstudies toe te spits. Die studie van die grotere en moderne volke is links gelaat aangesien die getalsterkte, interne verskeidenheid en snelle veranderinge byna onoorkoomlike eise aan die navorser stel. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1317 |
work_keys_str_mv |
AT jhcoetzee dieafrikaansevolkskultuurendienuwewereld |
_version_ |
1725001983440453632 |