Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*

Gedurende die afgelope dekade het verreikende konstitusionele veranderinge in Afrika plaasgevind, en daar is vandag meer as dertig state in Afrika onafhankelik, teenoor slegs vier in 1954, naamlik Egipte, Ethiopië, Liberie en Suid-Afrika. Benewens die mandaatgebied Suidwes- Afrika, wat ’n ekonomiese...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. A. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1470
id doaj-c0121b83b9c848699548ad7ed17e8d17
record_format Article
spelling doaj-c0121b83b9c848699548ad7ed17e8d172020-11-25T01:50:25ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571963-03-0131410.4102/koers.v31i4.1470Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*M. A. du PlessisGedurende die afgelope dekade het verreikende konstitusionele veranderinge in Afrika plaasgevind, en daar is vandag meer as dertig state in Afrika onafhankelik, teenoor slegs vier in 1954, naamlik Egipte, Ethiopië, Liberie en Suid-Afrika. Benewens die mandaatgebied Suidwes- Afrika, wat ’n ekonomiese eenheid met die Republiek van Suid-Afrika vorm; die Britse Kolonies Kenia, Suid- Rhodesië en Gambië; ses protektorate Basoetoland, Betsjoeanaland, Noord-Rhodesië, Njassaland, Swaziland en Zanzibar-Pemba en oorsese provinsies van Europese lande, nl. die Portugese Angola, Mosambiek en Guinee, en Spaans-Guinee, Ifna en Spaans Sahara, Centa en Mililla, en Frans Somaliland, is daar tans die volgende onafhanklike gebiede: Boeroendi, Ethiopië, Libië en Marokko, wat monargieë is; Algerië, Dahomie, Egipte, Gaboen, Ghana. Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kongo (Leopoldstad), Kon go (Brazzastad), Liberië, Malagassie (Madagaskar), Mali, Mauritanië, Niger, Roeanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanganjika, Togo, Tsaad en Tunisië, wat republieke is; en Sierra Leone, Nigerië en Oeganda, wat as statebondslande dominiumstatus het.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1470
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author M. A. du Plessis
spellingShingle M. A. du Plessis
Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet M. A. du Plessis
author_sort M. A. du Plessis
title Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
title_short Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
title_full Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
title_fullStr Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
title_full_unstemmed Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*
title_sort ekonomiese ontwikkeling en samewerking in afrika*
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1963-03-01
description Gedurende die afgelope dekade het verreikende konstitusionele veranderinge in Afrika plaasgevind, en daar is vandag meer as dertig state in Afrika onafhankelik, teenoor slegs vier in 1954, naamlik Egipte, Ethiopië, Liberie en Suid-Afrika. Benewens die mandaatgebied Suidwes- Afrika, wat ’n ekonomiese eenheid met die Republiek van Suid-Afrika vorm; die Britse Kolonies Kenia, Suid- Rhodesië en Gambië; ses protektorate Basoetoland, Betsjoeanaland, Noord-Rhodesië, Njassaland, Swaziland en Zanzibar-Pemba en oorsese provinsies van Europese lande, nl. die Portugese Angola, Mosambiek en Guinee, en Spaans-Guinee, Ifna en Spaans Sahara, Centa en Mililla, en Frans Somaliland, is daar tans die volgende onafhanklike gebiede: Boeroendi, Ethiopië, Libië en Marokko, wat monargieë is; Algerië, Dahomie, Egipte, Gaboen, Ghana. Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kongo (Leopoldstad), Kon go (Brazzastad), Liberië, Malagassie (Madagaskar), Mali, Mauritanië, Niger, Roeanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanganjika, Togo, Tsaad en Tunisië, wat republieke is; en Sierra Leone, Nigerië en Oeganda, wat as statebondslande dominiumstatus het.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1470
work_keys_str_mv AT maduplessis ekonomieseontwikkelingensamewerkinginafrika
_version_ 1725001982392926208