Ekonomiese ontwikkeling en samewerking in Afrika*

Gedurende die afgelope dekade het verreikende konstitusionele veranderinge in Afrika plaasgevind, en daar is vandag meer as dertig state in Afrika onafhankelik, teenoor slegs vier in 1954, naamlik Egipte, Ethiopië, Liberie en Suid-Afrika. Benewens die mandaatgebied Suidwes- Afrika, wat ’n ekonomiese...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. A. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1470
Description
Summary:Gedurende die afgelope dekade het verreikende konstitusionele veranderinge in Afrika plaasgevind, en daar is vandag meer as dertig state in Afrika onafhankelik, teenoor slegs vier in 1954, naamlik Egipte, Ethiopië, Liberie en Suid-Afrika. Benewens die mandaatgebied Suidwes- Afrika, wat ’n ekonomiese eenheid met die Republiek van Suid-Afrika vorm; die Britse Kolonies Kenia, Suid- Rhodesië en Gambië; ses protektorate Basoetoland, Betsjoeanaland, Noord-Rhodesië, Njassaland, Swaziland en Zanzibar-Pemba en oorsese provinsies van Europese lande, nl. die Portugese Angola, Mosambiek en Guinee, en Spaans-Guinee, Ifna en Spaans Sahara, Centa en Mililla, en Frans Somaliland, is daar tans die volgende onafhanklike gebiede: Boeroendi, Ethiopië, Libië en Marokko, wat monargieë is; Algerië, Dahomie, Egipte, Gaboen, Ghana. Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kongo (Leopoldstad), Kon go (Brazzastad), Liberië, Malagassie (Madagaskar), Mali, Mauritanië, Niger, Roeanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Tanganjika, Togo, Tsaad en Tunisië, wat republieke is; en Sierra Leone, Nigerië en Oeganda, wat as statebondslande dominiumstatus het.
ISSN:0023-270X
2304-8557