Die aktiewe bestanddeel van wildepietersielie (<i>Heteromorpha arborescens</i>): 6,7-dimetoksikumarien
Dichloormetaanekstraksie van die takke en blare van ’n jong Heteromorpha arborescens-boom (wildepietersielie of muthatha-vhanna in Tshivenda) het ’n anti-inflammatoriese kumarien, 6,7-dimetoksi-2H-chromen-2-oon, opgelewer.
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2014-02-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/762 |
Summary: | Dichloormetaanekstraksie van die takke en blare van ’n jong Heteromorpha arborescens-boom (wildepietersielie of muthatha-vhanna in Tshivenda) het ’n anti-inflammatoriese kumarien, 6,7-dimetoksi-2H-chromen-2-oon, opgelewer. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |