Darwin and Genesis
In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die konflik tussen Darwin se teorie van evolusie en die Christelike leerstelling van 'n Goddelike skepping uit die weg te ruim. Om die konflik goed te verstaan, word 'n kort uiteensetting gegee van die wyse waarop Christene die implika...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1987-01-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/899 |
Summary: | In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die konflik tussen Darwin se teorie van evolusie en die Christelike leerstelling van 'n Goddelike skepping uit die weg te ruim. Om die konflik goed te verstaan, word 'n kort uiteensetting gegee van die wyse waarop Christene die implikasies van die teorie van evolusie vir hul leerstelling van 'n Goddelike skepping ingesien het. Die diverse reaksies van teoloé hierop sal kortliks geskets word, waarna 'n analise van die redes vir hierdie konflik verskaf sal word, gebaseer op 'n leidraad van Hans Kiing, 'n Duitse teoloog. Die standpunt sal beredeneer word dat d it 'n spesifieke interpretasie van die Christendom was, gerugsteun deur 'n filosofies-biologiese teorie, wat verdedig is en nie die sentrale aspekte van die Christendom self nie. Laastens sal gevra word of die konflik u it die weg geruim kan word en die positiewe antwoord wat hierop gegee word, stel dat 'n korrekte interpretasie van die Bybelse skeppingsleer 'n teorie van evolusie kan akkommodeer wat geregverdigde aansprake op wetenskaplike geldigheid maak. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |