Referate van GTV jaarvergadering

Faktore buite beheer van die redaksie het veroorsaak dat die referate wat voor die GTV Jaarvergadering gedien het, nou eers in hierdie uitgawe kan verskyn. 0ns is dankbaar dat ons die waardevolle artikels van proff. J. C. Coetzee en J. A. van Rooy in hierdie uitgawe kan aanbied. Allerlei vrae en...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1154
Description
Summary:Faktore buite beheer van die redaksie het veroorsaak dat die referate wat voor die GTV Jaarvergadering gedien het, nou eers in hierdie uitgawe kan verskyn. 0ns is dankbaar dat ons die waardevolle artikels van proff. J. C. Coetzee en J. A. van Rooy in hierdie uitgawe kan aanbied. Allerlei vrae en beweginge rondom hierdie temas het die afgelope tyd heelwat woorde laat ronddwarrel. Hierdie artikels sal besinning en verantwoording stimuleer. ’n Bepaalde waarheid is so ryk en diep dat daar nie noodwendig vanuit dieselfde hoek daarop aangekyk hoef te word nie. Verskil in blikrigting maak die rykdom en wysheid groter. ’n Mens leer tog nooit iets van iemand wat met jou saamgestem het nie.
ISSN:1018-6441
2305-0853