Is Reisprosa Joernalistiek?

Om na ’n bekende land te reis, om die aard van die landskap, die mense en hul lewenswyse daar te leer ken, bly nog steeds ’n opwindende ervaring. Die revolusie wat die moderne tegniek ten opsigte van lugvervoer teweeggebring het, het die wêreld benouend klein gemaak. Wat vroeer ’n onbereikbare wêrel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. C.A. Seyffert
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/979

Similar Items