Is Reisprosa Joernalistiek?

Om na ’n bekende land te reis, om die aard van die landskap, die mense en hul lewenswyse daar te leer ken, bly nog steeds ’n opwindende ervaring. Die revolusie wat die moderne tegniek ten opsigte van lugvervoer teweeggebring het, het die wêreld benouend klein gemaak. Wat vroeer ’n onbereikbare wêrel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. C.A. Seyffert
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/979
id doaj-b78ff5bb41cc4d5daac5c461443b17ea
record_format Article
spelling doaj-b78ff5bb41cc4d5daac5c461443b17ea2020-11-24T22:57:09ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82371982-05-01321810.4102/lit.v3i2.979918Is Reisprosa Joernalistiek?M. C.A. Seyffert0Departement Afrikaans-NederlandsOm na ’n bekende land te reis, om die aard van die landskap, die mense en hul lewenswyse daar te leer ken, bly nog steeds ’n opwindende ervaring. Die revolusie wat die moderne tegniek ten opsigte van lugvervoer teweeggebring het, het die wêreld benouend klein gemaak. Wat vroeer ’n onbereikbare wêrelddeel was, het nou skokkend naby gekom, intiem bekend geword. Om dié rede is die merkwaardige opbloei van reisprosa in die eietydse wêreldliteratuur verstaanbaar.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/979
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author M. C.A. Seyffert
spellingShingle M. C.A. Seyffert
Is Reisprosa Joernalistiek?
Literator
author_facet M. C.A. Seyffert
author_sort M. C.A. Seyffert
title Is Reisprosa Joernalistiek?
title_short Is Reisprosa Joernalistiek?
title_full Is Reisprosa Joernalistiek?
title_fullStr Is Reisprosa Joernalistiek?
title_full_unstemmed Is Reisprosa Joernalistiek?
title_sort is reisprosa joernalistiek?
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 1982-05-01
description Om na ’n bekende land te reis, om die aard van die landskap, die mense en hul lewenswyse daar te leer ken, bly nog steeds ’n opwindende ervaring. Die revolusie wat die moderne tegniek ten opsigte van lugvervoer teweeggebring het, het die wêreld benouend klein gemaak. Wat vroeer ’n onbereikbare wêrelddeel was, het nou skokkend naby gekom, intiem bekend geword. Om dié rede is die merkwaardige opbloei van reisprosa in die eietydse wêreldliteratuur verstaanbaar.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/979
work_keys_str_mv AT mcaseyffert isreisprosajoernalistiek
_version_ 1725651706245545984