Ekumeniese isolasie en interne stryd 1961–1970
Die stryd om die beperking van lidmaatskap van die Nederduitsch Hervormde Kerk tot blanke persone (Artikel III) lewer die agtergrond van gebeure. Die Geyser-saak en daarna die Pont-saak neem die sentrale plek in. Die sesde leerstoel kry beslag en die toetrede van S.P.J.J. van Rensburg en J.P. Oberho...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2010-09-01
|
Series: | HTS Teologiese Studies/Theological Studies |
Online Access: | https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/936 |